Resource Description

Hierdie werkkaart kan juffrou gebruik om af te merk en rekord te hou van hoe goed elke kind hulle klinkers ken. Daar is ook ‘n video beskikbaar wat juffrou kan gebruik wat hand aan hand loop met hierdie toets. Die kinders geniet die agtergrond musiek en prente vreeslik.

Ons hulpmiddels help jou om ons GRATIS YOUTUBE VIDEOS te omskep in volwaardige lesse. Die hulpmiddels sluit ALLES in wat jy nodig het om jou les interaktief aan te bied. Prent kaarte, Plakkate, klank kaarte, woord kaarte, lees kaarte, huiswerk opdragte, beplanning en nog vele meer.

Al die skakels vir die videos wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/videos vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R10.00

All the resources available in our TEACHA shop are for personal use only. If you buy any resources from us, you are not allowed to share or distribute any copies to someone else. The resources are only for your own use in your classroom or for your child. You are in no way allowed to copy and paste any part of our resources to use in other resources or sell in any other bundles.