Resource Description

Getallelyne:
– tel in 25: 0-500 (3 op A4)
– tel in 25: 500 – 1000 (3 op A4)
– tel in 50: 0-1000 (3 op A4)

Telblokke:
– tel in 5 (veelvoude van 25 staan uit) 0 – 500 (1 x A4)
– tel in 5 (veelvoude van 25 staan uit) 0 – 1000 (1 x A4)
– tel in 25 25 – 2500 (1 x A4)

– tel in 5 (veelvoude van 50 staan uit) 0 – 500 (1 x A4)
– tel in 5 (veelvoude van 50 staan uit) 0 – 1000 (1 x A4)
– tel in 50 50 – 5000 (1 x A4)

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 8 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00