Resource Description

‘n Interaktiewe speletjie wat in pare of groepe gespeel kan word. Die tema van die spel: Teenoorgesteldes.
Die spel benodig nie dobberstene nie. Die reëls van die spel staan op die bladsy.
Hierdie spel is perfek geskik vir Graad 2, maar Graad 3 leerders sal dit ook geniet, en moontlik sommige Graad 1 leerders.

Wat behels die pakket?
– Een A4 grootte bord speletjie

 

 

Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag van jou. 🙂

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

‘n Interaktiewe speletjie wat in pare of groepe gespeel kan word.

R15.00