R92.00

Resource Description

Hierdie plakkaat kan vir elke leerder in die klas gedruk word. Dit kan die leerders met die basiese inligting help om take makliker te voltooi. Die plakkaat bevat die basis van Wiskunde en Afrikaans en kan Grondslagfase leerders help om kennis vas te lê. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.