SW Gr.4
Geografie – Kaartvaardighede
Toets: 30 punte
Memo ingesluit

R23.00

Resource Description

Sosiale Wetenskappe
Graad 4
Geografie – Kaartvaardighede
Toets
MEMORANDUM ingesluit
Afrikaans
Opgestel uit Platinum reeks van Pearsons
PDF formaat

Resource Reviews

Store reviews: ( 14 ratings )

So-so

Ek was opgewonde om te sien dit is saamgestel presies volgens die handboek wat ons gebruik maar daar is foute in die toets. Die kaart van SA in Vraag 2 het Limpopo en Mpumalanga omgeruil. Die memorandum is ook verkeerd want 2.3 is Vrystaat en nie Gauteng nie. Die memorandum verwys ook na Brasilië??? Bietjie teleurgesteld en my kind net meer deurmekaar gemaak.

Rhodé Odendaal - September 16, 2022