R34.50

Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

Anglo-Boere-oorlog I, Die – Oorsig
– Amajuba, Slag van
– Bloemfontein-konferensie
– Bloemfontein-konvensie
– Blokhuis (Sperfort)
– Blokhuisstelsel in Suid-Afrika, Britse
– Buller, Sir Redvers Henry (1839-1908)
– Burgers, Thomas Francois
– Congella, Slag en beleg van
– De La Rey, Generaal Jacobus Hercules (1847-1914)
– De Wet, Generaal Christiaan Rudolph (1854-1922)
– Guerrilla-fase, Die
– Hoffman, Josias Philip (1807-1879)
– Joubert, Generaal Petrus Jakobus [Piet] (1831-1900)
– Konsentrasiekampe
– Kruger, Stephanus Johannes Paulus (Paul)
– ‘Kruger-miljoene’
– Londense Konvensie
– Long Toms
– Loopgrawe
– Martello-torings
– Meyer, Lucas Johannes (1846-1902)
– Pretorius, Henning Petrus Nicolaas (1844-1898)
– Pretorius, Marthinus Wessel (1819-1901)
– Rebelle, Kaapse
– Sekhukhune (Secucuni) [1844-1882]
– Steyn, Marthinus Theunis (1857-1916)
– Swartmense in die Anglo-Boere-oorlog
– Van Rensburg, Willem Cornelis Janse (1818-1865)
– Viljoen, Benjamin Johannes [Ben] (1868-1917)
– Vrede van Vereeniging
– Vrouemonument, Bloemfontein: Toespraak van Emily Hobhouse by onthulling van die monument
Anglo-Boere-oorlog II, Die – Konsentrasiekampe
– Argentynse Afrikaners
– Konsentrasiekampe wêreldwyd

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.