R20.24

Resource Description

Struktuur en Komponente van die Blom drukbare Plakkate Digitale JPG dokumente. Perfek vir Natuurwetenskap!

Sluit in (kyk ook na voorbeelde in hierdie advertensie)

1 x Struktuur van die Blom
1 x Komponente van die Blom
1 x Kombinasie van Struktuur en komponente van die blom.

Als verskaf in 3 groottes: A4, A3, A1. Baie hoë resolusie, so u kan met veiligheid tot A1 grootte plakkaat druk.
Lyk pragtig wanneer dit gelamineer is.

Indien u versoeke het vir meer plakkate vir enige graad, kontak ons d.m.v. die administrateurs van Teacha.

Hierdie produk is deur Atsy Bee Digital Designs geskep, ekslusief vir Netwerk Plus.

U kan die produk soveel kere druk soos u wil vir u huis of skool.
Die produk mag egter nie versprei, verkoop word nie.\

Groete
Netwerk Plus

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.