Interaktiewe werkkaart met stroombane, stroombaankomponente en stroombaandiagramme. Ideaal om vir die leerders te stuur om by die huis te doen ook, omdat daar foto’s ingesluit is van alle komponente en stroombane.

R20.70

Resource Description

Die produk is ‘n werkkaart. Die werkkaart is in beide Word en PDF ingesluit, asook ‘n volledige memorandum in Word. Die werkkaart gaan oor stroombane, stroombaankomponente en die teken van stroombaandiagramme. ‘n Identiese weergawe is ook in ‘n engels beskikbaar om te koop. Hierdie produk gebruik ek ook in my eie klas suksesvol en het ek dit vir die leerders aangestuur met WhatsApp terwyl hulle nog onderrig  op die oomblik by die huis ontvang. Die foto’s van die komponente en stroombane wat in die werkkaart is maak dit vir die leerders makliker omdat hulle dit nie fisies in die klas kan sien nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.