R28.75

Resource Description

Geskik vir die lesertjie wat stadig lees of moed verloor met ‘n lang boek. Die stories is elk een bladsy lank en is ideaal om te gebruik in die klas of by die huis.

Kort stories: Tema: Troeteldiere

1. Stephanie en die hasie
2. Dewald en die stoute hond
3. Marni en die goudvis
4. Ben en die perd
5. Janie en die papegaai
6. Stefan en die luislang

Resource Reviews

Store reviews: ( 20 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.