R115.00

Resource Description

Stories kan die hele brein aktiveer.
Met hierdie terapieprogram/tuisprogram ontvang u:
• ʼn Kort verhaal met groot, duidelike prente. Maklik leesbare teks om ouer leerders aan te spoor om saam te lees. Rym vind regdeur die verhaal plaas.
• Vrae wat na elke bladsy gevra kan word om Taalvaardighede en luistervaardighede aan te spoor.
• 1x Addisionele aktiwiteit om aan voornaamwoorde te werk.
• 1x Rym identifisering- en 1x Rym formuleringaktiwiteit.
• 13x ouditiewe Analise en Sintese Aktiwiteite.
• 6x ouditiewe sluitingaktiwiteite.
• 1x luistervaardighedeaktiwiteit.
• 1x storie terugvertelling en reeksgeheue aktiwiteit.
Druk, lamineer, bind en gaan. ʼn Program wat vir verskeie leerders van verskillende ouderdomme aangepas kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.