FREE

Resource Description

Gebruik hierdie FREEBIE templaat om jou eie ontwerp ‘sticky notes’ te druk !

Dit sluit in:
– Stap-vir-stap instruksies
– Reeds ontwerpte ‘sticky notes’
– Templaat waar jy jou eie boodskap kan tik

Waarvoor kan jy dit gebruik?
– Om boodskappies in te tik
– Vir ‘n ‘om-te-doen lysie’
– Boodskappie aan ouer
– Onthounota

**Die opsies is eindeloos simonseklaskamer

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.