Hierdie is ‘n Power Point les van 34 skyfies.

R40.25

Resource Description

Afrikaans Huistaal Gr 7
INSTRUKSIES
Daar is vyftien kort leesparagrawe wat onwillekeurig gekies word.
‘n Leerder kry ‘n kans om die wiel te spin en te stop deur op
die “Spin” te kliek. Een keer vir begin en een keer vir stop.

Die nommer wat die aanwyser op die wiel aandui voorspel sy/haar leesstuk. Klik op die nommer knoppie wat aan die linkerkant aangewys word. Bv. “6”. Daardie leesstuk sal dan oopmaak.
Wanneer die leerder gereed is om te begin lees, kliek op “kliek om te begin”.

Die leerder begin nou dadelik lees en sodra hy/sy die paragraaf klaar gelees het regs kliek op “Regskliek om te stop”.

Kyk dadelik na die tydhouer “0.32” en die aantal woorde (bv. 129 woorde)
van die leesstuk. Skryf dit neer langs die leerder se naam op ‘n klaslys.
Kliek dan op next, en dan op “volgende deelnemer”.

Die spel kan enige tyd gestop word deur op “eindig spel” te kliek.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.