Resource Description

Juffrou kan hierdie werkkaarte met gemak druk, knip, lamineer en gebruik om hierdie prettige letter speletjie te speel. Die werkkaarte is so ontwerp dat dit met gemak gedruk kan word, sonder om te veel tyd te mors. Verduidelik aan die kinders dat hulle die gogga moet ‘splash’ deur die wasgoed pennetjie op die gogga te knyp wat pas by die onderste letter.
Hoop julle geniet hierdie speletjie sommer baie.

Die speletjie is ook in Engels beskikbaar in my TEACHA shop saam met baie ander oulike bruikbare werkkaarte en speletjies. Neem jou winkeltrollie en gaan doen gerus jou inkopies hier teen baie billike pryse en jy kan spog met unieke aankope.

Skakel na die Afrikaanse alfabet stories op YOUTUBE:

Link to English alphabet stories on YOUTUBE:

Please have a look at all the other worksheets in AFRIKAANS and ENGLISH in my TEACHA shop. All the worksheets go hand in hand with a free YOUTUBE video. I hope you find pleasure in these worksheets and that it will save you loads of time. Link to my TEACHA SHOP:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

English reading program series:

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00