Resource Description

Speel-Speel Maaltafels bevat 4 speletjies vir 2 spelers om maaltafels mee te oefen.
Die eerste 2 speletjie vir tafels tot by 6×6 (dobbelsteenspeletjies)
Die 3de speletjie maaltafels tot by 12×12.
Die 4de speletjie vir tafels van 3x tot 9x tafels.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )

MRS M Grobbelaar

October 22, 2020 Mariana Grobbelaar

R9.00