R51.75

Resource Description

Graad 4 Sosiale Wetenskappe Geografie opsomming vir kwartaal 3. Prente ingesluit om leerders te help met assosiasie en die verstaan van konsepte. Leerders word bekend gestel aan vergelyking, die invul van tabelle en daar word gebou op die kaartwerk van die vorige kwartale. Aktiwiteite ingesluit wat verskillende kaarte, asook ’n vloeidiagram insluit. Teachers Galore

Resource Reviews

Store reviews: ( 18 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.