Resource Description

Kleurvolle straatkaarte waarmee leerders roetes moet verduidelik van een plek na ‘n ander. Leerders gebruik woorde soos links, regs en reguit aan. Volledige memoradums is ingesluit. Memorandums is slegs ‘n aanduiding, antwoorde van leerders kan verskil. Geskik vir Graad 4 en 5. Pouse!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 15 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00