Resource Description

Somme(r) Pret Begin is propvol opwindende aktiwiteite om basiese wiskundevaardighede op ‘n prettige wyse in te oefen. Wiskunde hoef nie vervelig te wees nie!!!
Gryp ‘n potlood, inkleurkryte en ‘n dobbelsteen en kom leer sommer so speel­ speel! 30 wiskunde aktiwiteitsbladsye. Ook beskikbaar in Engels as Number Ad(d)venture Smart Start

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 3 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R65.00