Resource Description

Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur ‘n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Somer) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele geheue, oog-handkoördinasie en fyn motoriese aktiwiteite vir potloodbeheer en knipvaardighede) te ontgin .

Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in:

7 Oog-hand koördinasie werkkaarte
7 Fynmotoriese aktiwiteite / werkkaarte
6 Knipaktiwiteite
11 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte
4 Visuele geheue
Kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 7 jaar.

42 bladsye in PDF formaat.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R80.00