[woocommerce_product_filter placeholder="Search for resources" update_address_bar=yes show_clear=no use_shop_url=yes]

Resource Description

Multi-sensoriese aktiwiteite, speletjies en werksvelle om vorms en getalle by voorskoolse kinders vas te lê ter voorbereiding vir formele wiskunde-onderrig in Graad 1.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad RR en Graad R.

Die pakket bestaan uit:

– Vorms knypkaarte
– Vorms formasie
– Klei syfers en getalle
– Getalle knypkaarte
– Syfervorming Lianie Du Toit

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R150.00