Resource Description

Multi-sensoriese aktiwiteite, speletjies en werksvelle om klanke en letters asook fyn-motoriese vaardighede en lettervorming by voorskoolse kinders vas te lê ter voorbereiding vir formele lees- en spelonderrig in Graad 1.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad R.

Die pakket bestaan uit:

– Beginklanke knypkaarte
– Beginklanke werksvelle
– Alfabet fyn-motoriese pret
– Handskrif werksvelle

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R150.00