R10.87

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

‘n Eenvoudige dokument in verband met die lewensiklus van skoenlappers. Dit sluit ongeveer 10 prente met die dele van ‘n skoenlapper en die verskillende stadiums van die lewensiklus in.
Gebruik die dokument as ‘n boekie vir die jongspan, gebruik die prente as muurprente of druk die velle as afsonderlike werksvelle om te voltooi.
Vertoon gerus die prente as ‘n skyfievertoning terwyl die klas die lewensiklus van skoenlappers bespreek. My Klaskamer – Juffer se winkel

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.