R31.63

Resource Description

Hierdie hulpbron is vir ‘n enkele lesaanbieding wat nootwaardes hersien en dan die tydsduur van drie nuwe note, waarmee graad sewes kennis maak in kwartaal 1, verduidelik.

1.Powerpoint lesaanbieding oor:
Nootwaardes
Simbole en
Tellings van note

(Bondige notas vir die slides van die powerpoint-aanbieding ingesluit)

2.Praktiese aktwiteit ingesluit

3.Werkkaart: Die pakket sluit ‘n werkkaart met memorandum in sodat die konsepte vasgelê kan word.

BONUS: sluit nou ‘n Hersienningsopdrag met memorandum oor basiese musiekteorie van kwartaal 1, in. Daar is ook ‘n gratis ‘Nootwaarde- plakkaat (PDF -hoë kwaliteit formaat vir uitdruk).

Geskik vir die aangepaste jaarlikse assesseringsplan.
Kan ook gebruik word as ‘n hersienningsles -en werkkaart vir kwartaal 2, 3 of 4.

Learning Expedition

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.