R57.50

Resource Description

Skeppende kuns Graad 4
Kuns elemente.
Die pakket bevat die volgende:

– Kleur (Primêre en sekondêre kleure)
– Die lyn
– Vorm
– Tekstuur
– Tonaliteit
– Ruimte

Saam elke element is daar werksvelle vir leerders om te voltooi.

Respekteer asseblief die kopiereg van Slim Uiltjie-bronne. Emmie Kotze

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

Very creative

Very helpful. Wonderful worksheets.

Danel le Roux - December 9, 2023