Resource Description

Om sigwoorde ekstra op te knap, kan jy hierdie PDF download. Die oefenboek bestaan uit Afrikaanse en Engelse sigwoorde. Die vlak van lees gaan verskil by elke leerder, so pas dit aan by jou kind/leerders se ontwikkelingsvlak. Maak dit ‘n lekker speletjie vir hulle. AB-Tutoring

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R15.00