Resource Description

Om sigwoorde te kan herken, verg herhaling en baie oefening. Hierdie draai-kaartjies bied ‘n prettige alternatief vir flitskaarte.

Ingesluit:

•30 leeskaarte – elke met 8 sigwoorde
•Leë werkkaart

Gebruik dit vir:
Leesgroepe
Huiswerk
Sigwoord-oefening in die klas

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 57 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00