Resource Description

Elkonin (1973) vereis die identifikasie van die HOEVEELHEID klanke in ‘n woord. Byvoorbeeld “boek” het 4 letters, maar 3 klanke.

Gebruik die Elkonin-beginsel om kinders te leer klank. Die visuele hulpmiddel help met “scaffolding”

In die pakket:
12 Elkonin legkaarte (vis, nes, kar, net, moer, rot, pen, pot,
pad, bok,kat, byl)

Maak so:
Die kind “bou” die woord met die dele van die legkaart. Skuif
elke deel vertikaal van bo na onder in posisie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 56 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00