Resource Description

Hierdie is een van die leeskaart/leesboekies in die Afrikaanse leesprogram reeks. Dit handel oor sigwoorde. Daar is 6 sigwoorde leeskaart/boekies beskikbaar.

Wat is sigwoorde? En hoe kan kinders sigwoorde gebruik om effektief te lees sonder om dit soos ‘n papagaai te leer. Kinders moet weet uit watter klanke bestaan ‘n sigwoord en hulle moet ook die betekenis van die sigwoord in sinsverband kan weergee.

Juffrou kan die leeskaarte druk, lamineer en knip. Dan kan juffrou die YOUTUBE video speel en alles prakties met die kinders behandel vir vaslegging van sigwoorde asook lees.

Al die skakels vir die videos wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/videos vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00