R11.50

Resource Description

‘n In diepte verduideliking van meervoude en verkleinings word gegee tesame met oefeninge daaroor en addisionele oefeninge oor manlike en vroulike geslagsterme. Dit gee leerders ‘n volledige eksplisiete oorsig oor die reëls. Daar is baie oefeninge om al die reëls en beginsels te toets. Dit is geskik vir jonger sowel as ouer leerders en kan tematies in menigste lesse en lesreekse inpas.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.