‘n Interaktiewe speletjie wat in pare of groepe gespeel kan word.

R17.25

Resource Description

‘n Interaktiewe speletjie wat in pare of groepe gespeel kan word. Die tema van die spel: Rymwoorde.
Die spel benodig nie dobberstene nie. Die reëls van die spel staan op die bladsy.
Hierdie spel is goed geskik vir Graad 1 en Graad 2.

Wat behels die pakket?
– Een A4 grootte bord speletjie

 

 

Gradeer en los gerus ‘n boodskap oor my produkte indien jy dit aankoop. Ek hoor graag van jou. 🙂

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.