Resource Description

Graad: 1, 2, 3

Aantal bladsye in hierdie werkboek: 80

Die werkboek fokus op die identifikasie en herkenning van 2D-vorms en die vaslegging van die begrippe simmetrie, rigting, posisie, grootte en rooster. Die eenvormigheid en herhaling wat plaasvind in die werkboek help die leerder om die inhoud beter en meer selfstandig vas te lê.

Die volgende begrippe word behandel in die werkboek:
2D-vorms, simmetrie, rigting, posisie, grootte, groot, klein, rooster

Hulpmiddels wat u ontvang saam met hierdie werkboek:
(Let op: U ontvang hierdie hulpmiddels in ‘n elektroniese formaat – die beste sal wees om dit print en te lamineer.)
·       2D-vorms muurkaarte

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

BLADSYE: 80

Die volgende begrippe word behandel in die werkboek:
2D-vorms, simmetrie, rigting, posisie, grootte, groot, klein, rooster

R30.00