Resource Description

Die Robot Pret-pak bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad 1. Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede in te oefen soos optel en aftrek binne 20, getal volgorde, simmetrie, grafieke, logiese denke ‘n woordsoek, inkleurprent en skrifoefening.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 4 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

10 Robot aktiwiteite vir graad 1

R12.00