Resource Description

Ridder Pret-pak bevat elk 8 aktiwiteite vir graad 4 (Die Prinses Pret-Pak bevat dieselfde aktiwiteite net met ‘n Prinses tema). Dit bevat optel en aftrek, maalsomme, ‘n grafiek, breuke, patroon ontwikkeling, posisie in ‘n rooster, omtrek en oppervlak aktiwiteite.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 4 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Ridder Pret-pak bevat elk 8 aktiwiteite vir graad 4

R13.00