Powerpoint met die definisie van die algemene term van rekenkundige rye, uitgewerkte voorbeelde, werksblan plus memo, e ‘n paar ekstras.

R23.00

Resource Description

Die Powerpoint sluit in die definisie van die algemene term van rekenkundige rye en voorbeelde met volle beskryfde oplossings, Ingesluit is ook ‘n paar handige PDFs en ‘n werksblad met memo.

Die volgende leers word ingesluit:

  • Powerpoint met basiese animasie
  • 3 PDFs
    • Skyfies
    • Notas
    • Bladsy met die volle reekse skyfies
  • Werksblad en Memo
    • Word formaat
    • PDF formaat

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.