Afrikaans Huistaal. Raaisels vir Gr 4 – 7 leerders.

Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les van 29 skyfies in totaal.

R40.25

Resource Description

Deel die klas in vier groepe. Groep 1, 2 , 3 en 4.

Die groep wat eerste speel kliek op hul groep se gordyn. Die gordyn sal oopmaak. Kliek nou op die nommer van die bankie.

Die volgende skyfie het ’n Genie met 6 lampe. Kliek eers op die lamp van jou keuse en dan op die nommer van die lamp wat jou na die raaisel sal neem. Pasop een lamp is foutief! Foutiewe lamp is ’n beurt verbeur.

In die volgende skyfie moet jy kliek op die lamp om die raaisel te kry. Kliek op die pilaar om die antwoord te kry.

Elke groep kry ’n beurt om te speel.

Groepleiers kan telling hou van hul groep se aantal korrekte antwoorde.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.