‘n Excel dokument wat vir puntelyste gebruik kan word. Dokument is in Excel formaat opgelaai en kan vir enige vak en skool aangepas word. Formules is reeds ingetik so gemiddeldes word uitgewerk. Plek vir skool se naam, klas, skool se wapen en vak. 5 “sheets” vir 5 klasse reeds op die dokument. Baie gerieflik en punte kan nie weg raak nie.Kan elke jaar oor en oor gebruik word.

R40.25

Resource Description

‘n Excel dokument wat vir puntelyste gebruik kan word. Dokument is in Excel formaat opgelaai en kan vir enige vak en skool aangepas word. Formules is reeds ingetik so gemiddeldes word uitgewerk. Plek vir skool se naam, klas, skool se wapen en vak. 5 “sheets” vir 5 klasse reeds op die dokument.Baie gerieflik en punte kan nie weg raak nie. Kan elke jaar oor en oor gebruik word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.