R28.75

Resource Description

Nie net klein maatjies wil pret hê aan die begin van ‘n skooljaar nie. Die grotes wil ook lekker dinge doen! Die aktiwiteit is ‘n invulblad waarop leerders besonderhede kan invul van hulle vakansie. Dit kan ook mooi ingekleur word wat deel is van die pret. Ook ingesluit is twee invulblaaie, een weekliks en een maandeliks, wat leerders soos ‘n dagboek kan hanteer. Dit kan vir Afrikaans of LV gebruik word. Blaai terug aan die einde van die jaar en kyk wat alles in 2022 gebeur het! Pouse!

Resource Reviews

Store reviews: ( 20 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.