PowerPoint Video uittreksel plus op ‘n getallelyn

R23.00

Resource Description

Paddavoet en Snakkie leer die leerders in ‘n PowerPoint video uittreksel hoe om te plus op ‘n getallelyn. Kyk ook uit vir die werkkaart wat daarop volg onder KomkommerCool.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.