R34.50

Resource Description

‘n Lessie met aktiwiteite gebaseer op kurrikulum vir Graad 1 leerders met ‘n saamsing liedjie.
Onthou om klank aan te skakel.

Nota aan Onderwyser:
U het graad 1 font nodig vir hierdie les.

LYS VAN LESSIES BESKIKBAAR:

Al hierdie lesse is gebaseer op die Departementele werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal.

Die Sirkus
Verdwaal
Die Sokkerwedstryd
Die Speelgoedwinkel
Die Kliniek
Pieter gaan Tandarts toe
Padveiligheid
Vervoer
Heuningbeer sit vas
Die Brand
Gister en vandag by die Skool
Die Weer
Die Storm kom
Ons Groentetuin
Die Wildtuin
Seisoene
Die Oseaan
Ollie die Olifant verdwaal
Troeteldiere
Pret in die Son

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.