Resource Description

Die storieboek help om op ‘n visuele en prettige manier om kinders te leer om die potjie te gebruik.

Om te leer om die potjie te gebruik is ‘n groot mylpaal vir kinders. Kinders leer vanaf 18 tot 24 maande om die potjie te gebruik. Party kinders is gereed wanneer hulle 3 jaar oud is. Daar is geen haas nie.

Tekens dat jou kind reg is om te begin leer:

* Trek aan die nat doek,
* Kruip weg om te piepie of poo in hulle doek,
* Stel belang in hoekom ander mense toilet toe gaan,
* ‘n Droë doek vir langer tydperke as gewoonlik of na ‘n slapie,
* Jou kind sê vir jou dat hulle besig is om te piepie of het gepiepie of wil piepie.

Wat is ingesluit:

1. Storieboek
2. Sertifikaat
3. Vorderingskaart
4. Sterretjies.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00