Resource Description

Hierdie boekie help om somme makliker en met meer pret te kan vaslê.

Hoe gebruik ek hierdie speletjie?

• Knip al die prente uit en lamineer.
• Bou somme vir kind deur gebruik te maak van getalle, simbole en houers.
• Gee die uitgeknipte springmielies vir die kind waarmee hy/sy dan die somme bou of ontbrekende springmielies uit kan tel.

Ontwerp deur Miemie Muis Hulpbronne @ 2021 Miemie Muis Hulpbronne

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R12.50