Resource Description

Mp4 video speelbaar op jou rekenaar. Dit kan ook aangestuur word aan kinders oor whatsapp of op google drive, google classroom. Dit handel oor poësie terme, vorobeelde en nog meer. Dit is gemaak vir graad 12 leerders Afrikaans EAT. Dit sal geskik wees vir enige graad om van vroeg af te leer wat is die terme. Kan as inleiding gegee word vir Huistaal leerders ook. Ms Pottie – Afrikaans

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R80.00