Resource Description

Hoe werk die plakker uitdaging?
Dit is ‘n beloningstegniek om leerders aan te moedig.

Idees waarvoor dit gebruik kan word:
– Bemoedig positiewe gedrag (hand opsteek, vriendelikheid, netheid)
– Lees (‘n Plakker vir elke voltooide boek)
– Huiswerk voltooi
– ‘n Sekere hoeveelheid spelwoorde korrek spel

Wat gebeur wanneer ‘n beloningskaart voltooi is?
Besluit self of besluit saam as ‘n klas wat die beloning gaan wees.

Wat jy ontvang:
– Plakker papier x4 per blad

Dit kan op wit of kleur papier gedruk word.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

Dit is ‘n beloningstegniek om leerders aan te moedig.

R15.00