R23.00

Resource Description

Hierdie produk is slegs bedoel vir persoonlike gebruik. Jy mag dit slegs in jou huis/kantoor/klaskamer gebruik. Dit word NIE toegelaat om die produk digitaal te deel of ‘n gedrukte weergawe hiervan te deel met ander nie.

WAT SLUIT HIERDIE PRODUK IN:
• 1 x pdf-dokument
• 7 x kleur plakkate

Kleure:
• Rooi
• Blou
• Groen
• Geel
• Pienk
• Pers
• Oranje
• Bruin
• Swart
• Wit

Ek aanvaar nie terugsendings, omruilings of kansellasies nie, maar kontak my asseblief as jy enige probleme met jou bestelling het. Juffrou Watson

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

Mra

Pragtig kleurvolle plakkate vir klas en huis gebruik

Sandra Snyman - September 16, 2022