Patroongidskaarte in die kleure blou, rooi, geel en groen vir die inryg van krale of blokkies.

R11.50

Resource Description

24 verskillende kaartjies met sirkels as patrone in die kleure blou, rooi, groen, geel. Die patrone is verskillende kombinasies – sommige maklik en ander meer uitdagend. Dit kan gebruik word vir die inryg van krale of enige gekleurde voorwerpe wat gebruik kan word om ‘n patroon te pak – bv. unifix-blokkies, lego-blokkies, doppies ens.

Resource Reviews

Store reviews: ( 11 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.