R17.25

Resource Description

Identifiseer en skryf kort vokale in die middel posisie van kort woorde. Die produk kan gebruik word om aan ouditiewe analise- en sintese vaardighede te werk.

3 x 4 kleur pampoene en 3 x 4 wit en swart pampoene.

Instruksies op elke bladsy.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.