Resource Description

Hierdie aktiwiteit gaan gepaart met ‘n gratis YOUTUBE video. Die video verduidelik vir juffrou en mamma twee interaktiewe prettige LEES aktiwiteite wat hulle kan doen met die kinders. Om lees op ‘n aktiewe manier aan te bied, motiveer kinders om te lees, sonder om dit eers agter te kom. Dit motiveer die kinders deurdat hulle die speletjie suksesvol wil doen.

Skakel na GRATIS YOUTUBE VIDEO:

RESPEKTEER GROOT ASSEBLIEF ELKE VERKOPER SE HARDE WERK. DAAR GAAN URE SE WERK IN OM DIE PRODUK SO GEBRUIKERS VRIENDELIK MOONTLIK TE MAAK VIR U GERIEF. ONDERSTEUR EN GEBRUIK IN U KLASKAMER NA HARTELUS. ONS VRA DAT U NIE DIE HARDE KOPIë ONDER MEKAAR DEEL NIE, MAAR WEL DIE SKAKEL. Sodoende kan ons weer nuwe idees ontwerp om ander te help.

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Al die hulpmiddels wat jy nodig het om ons GRATIS YOUTUBE videos in ‘n les te verander.

R25.00