Resource Description

Die produk bestaan ui 7 skyfies wat op ‘n elektroniese toestel oopgemaak word. Ek skyfie bestaan uit 3 prente. Daar is ‘n oudio-skakel wat een van die woorde klank (bv s-o-n. Die kind moet dan kies watter woord hy gehoor het. Indien hy verkeerd kies, word hy teruggestuur na die skyfie om weer te kies.

Instruksies:

1 Klik op die luidspreker in die middel bo (regs van die rooi pyl).


2 Luister na die stem wat  ‘n woord klank.


3 Klik op die geel blokkie bokant die prentjie wat by die woord pas.

Na elke skyfie vorder die kind deur op die relevante pyle te klik.

Die aktiwiteit kan op ‘n gedeelde skerm saam met ‘n kliënt gedoen word.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 65 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Interaktiewe klanksamevoegings-aktiwiteit vir Google Slides

R25.00