R115.00

Resource Description

Hierdie tuisprogram bestaan uit 28 bladsye met kleurvolle prente en instruksies aan die leerder se ouers. Die tuisprogram word stelselmatig van voor na agter deurgewerk. Die volgende word aangespreek in die tuisprogram:
Die identifisering en formulering van woorde wat met mekaar rym; die kontrastering en identifisering van die eerste en laaste klanke in woorde; die kontrastering en identifisering van kort- en lang vokale in woorde; die kontrastering van geronde- en ontronde klanke in woorde; die kontrastering en identifisering van klankvermengings/ konsonantklusters aan die begin- en eindposisie van woorde.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.