R13.80

Resource Description

Leerders sukkel met breuke en skrik onnodig daarvoor.

Vermenigvuldiging en deling is gewoonlik nie die probleem nie, maar met optel en aftrek as hul KGV en GGD en sulke terme hoor skrik hul en hardloop weg vir die onderwerp.

Ek leer dus my leerders op die skoenlapper metode en hulle is mal daaroor om die skoenlapper elke keer te trek en is so in hul noppies met hulself as hul breuke reg is.

Probeer dit gerus!!

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.