Resource Description

Help jou leerders om hul skryfwerk te verbeter deur konkrete terugvoering te gee. Rooi strepe op ‘n opstel was nog nooit goed vir enige kind se selfbeeld nie. Hierdie merkblad is in drie kategorieë opgedeel, nl. Inhoud, Struktuur en Taalgebruik. Daar is twee op ‘n A4-bladsy om papier te bespaar.

PDF-formaat.

1 bladsy.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 66 ratings )

My opstel: Hoe kan ek verbeter?

May 6, 2020 Krystal123

Baie goeie idee om die leerders so te wys waarop hulle moet verbeter!

July 18, 2019 Fran Strauss

December 29, 2018 Zeelie

Dis not find this tooo usefull

August 4, 2017 Johanita

R10.00